NewsSchools

Drie leerders van Laerskool Concordia neem aan landswye redenaars deel

Die drie leerders van die Laerskool Concordia is beslis nie op hul monde geval as dit by redenaars kom nie.

JC Burger, (Graad Twee, links), Brendon Kruger (Graad Vyf) en Aldone Kok (Graad Sewe), het aan die ATKV se landswye redenaarsfinaal by Buffelspoort deelgeneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button