NewsSchools

Jansie se netbal presteer

Die span het op die Gauteng Kampioenskappe afgereken met spanne soos Montana, Heidelberg Volkskool, Linden, Marais Viljoen en Garsfontein.

Die o-15 Fast Five netbalspan van Hoërskool Dr EG Jansen het aan na die SA Kampioenskappe deelgeneem wat op 1 en 2 Oktober op die EG Jansen bane gehou is.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button