Local newsNews

Gratis gesondheid-ekspo word aangebied

Die deure sal met verloop van die hele Sondag tussen 9vm tot 5nm oop wees.

’n Gratis gesondheid-ekspo word op 20 Mei aangebied en die hele Boksburg is genooi.

Hierdie gemeenskapsprojek sal in die Sewendedag-Adventiste kerksaal, op die hoek van Champion en Agtstestrate, plaasvind.

Dit beloof om ’n inssigewende dag te wees en ’n kans om vriendelik te sosialiseer rondom jou kosbaarste besitting, jou gesondheid.

Daar word onder meer geweeg, bloeddruk geneem, longkapasiteite getoets, fiksheidstoetse gedoen en elke persoon se gesondheidsouderdom word aan die einde bepaal.

Skakel Yvonne de Kock by 011 825 5987 of 076 741 9498 vir enige verdere inligting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button