
Maxine du Toit (9), ‘n leerling van Laerskool Concordia, en haar ponie, Syferpan Santa, skitter helder oor Paasfees.
Maxine het twee eerste plekke behaal en twee tweede plekke in die 70cm skouspring by die Nissan Easter Festival kompetisie vanaf 30 Maart tot 2 April, by die Kyalami Park Klub, verwerf.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



