
Laerskool Westwood staan bankvas agter die Advertiser se “Wool You Help Us” projek.
Die wol word versprei na verskeie groepe in die gemeenskap wat speelgoed en ander items vir organisasies brei, soos die Kankervereniging van Suid-Afrika, en ander wat na die minderbevoorregtes omsien.
Daar is verskeie plekke in Boksburg waar die wol afgelaai kan word: Caxton Local Media (20 Sydneyweg, Ravenswood), @ The Bistro (Boksburg Retail Park), Med
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



