
Laerskool Goudrand het in Januarie ‘n waterprojek begin.
Al die leerlinge, selfs die kleuterskool, het kragte saam gesnoer om water in te samel vir die krisis in die Kaap.
“Ons het die projek spesifiek begin om die gemeenskap bewus te maak van die nood in die Kaap en wil mense herhinner om water te spaar en om vir ander om te gee,” sê Ansie Marais, onderwyseres en hoof van die waterprojek by Laerskool Goudrand.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



