West is in Boksburg gebore en het aan die Hoërskool Dr EG Jansen gematrikuleer.
Sy het onderwys gaan studeer en as student by Laerskool Concordia begin proef.
In 1980 is West in ’n tydelike pos aangestel en in 1984 in ’n permanente pos. Sy het vir twee jaar vir Graad Twee’s klas gegee, sewe jaar vir Graad Drie’s en 28 jaar was sy by die Graad Een’s as die ‘Mickey Muis’ juffrou.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



