NewsSchools

Laaste hoedegooi vir Concordia se Graad Sewes

Pastoor Michael Oberholzer het ’n diens vir die Graad Sewe leerlinge van Laerskool Concordia op 1 November gehou.

Die diens is ’n jaarlikse instelling by die skool om die Graad Sewes vir hul toekoms voorspoed toe te wens.

Michael het ’n mooi boodskap vir die leerlinge gebring waarna hulle die tradisionele hoedegooi gehou het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button