NewsSchools

Concordia o-10 se krieketspan maak geskiedenis

Laerskool Concordia se o-10 krieketseuns het onlangs die liga teen Laerskool Elspark gewen.

Hierdie span is ook die afgelope twee jaar onoorwonne.

Hulle dring deur na die semi-finale van die ‘Easterns’ krieket kampioenskappe wat in Oktober plaasvind.

Dit is die eerste keer in die skool se geskiedenis dat ’n o-10 krieketspan so ver gevorder het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button