NewsSchools

Westwood se puik redenaars

Laerskool Westwood se redenaars het hierdie jaar puik presteer en spog as wenners van die Gauteng Interskole Redenaars.

Ten spyte van die feit dat hulle as ‘n klein skool teen vele groter skole deelgeneem het, tree hulle as wenners uit die stryd. Nie alleen was hulle die algehele wenners nie, maar wen ook die spanredenaarsafdeling.

Laerskool Westwood is een van die min skole in Boksburg wat spanredenaars aanbied en op hoë vlak daaraan deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button