Die volgende leerlinge het as volg presteer (agter, van links): Carien van Krieken, Graad Drie (balkies vir landloop en atletiek), Zhanteze Weingartz, Graad Ses (balkie vir atletiek) en Sanita Mkhwanazi, Graad Ses (balkie vir atletiek). Voor: Bernard van Krieken, Graad Vyf (balkie vir atletiek), Corlize Stotz, Graad Sewe (half ere-kleure vir atletiek), Rebecca Mkhwanazi, Graad Drie (balkie vir atletiek) en Marli van Krieken, Graad Sewe (erebalkie vir netbal en balkie vir atletiek).
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.