NewsSchools

Skole, maak gereed vir Revue 2017 se uitdunne

Revue 2017 is 'n opwindende nasionale revuekompetisie vir hoërskole en laerskole wat sake vir die titel van Beste Revue 2017 uitspook.

Verlede jaar se Revue 2016 is ook op kykNET NOU! uitgesaai. Vanjaar se kompetisie vind weer by Carnival City plaas.

Datums vir uitdunne, semi-finale en finale kompetisies vir laerskole en hoërskole is as volg:

Laerskole

Dinsdag, 19 September (rondte 1)

Woensdag, 20 September (rondte 2)

Donderdag, 21 September (rondte 3)

Vrydag, 22 September (semi-finaal)

Hoërskole

Saterdag, 23 September (rondte 1)

Sondag, 24 September (rondte 2)

Maandag, 25 September (semi-finaal)

Finaal

Woensdag, 18 Oktober

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button