
Die Jubileumproduksie het Hoërskool Oosterlig met heimwee deur die laan van herinnering teruggeneem na die hoogtepunte van vorige revues.
Die revue het plaasgevind vanaf 8 tot 12 Augustus.

‘n Ontploffing van kleur, klank, talent en bowenal sprankelende Oosie-gesiggies was ‘n ware vreugdefees.
Die nostalgiese verlede is meesterlik vermeng met die hoop op ‘n glorieryke toekoms.
Die Oosterligverhoog wag vir die volgende 25 jaar se skitterproduksies.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



