Local newsNewsSchools

Live Arts Little Theatre redenaars behaal hoogste prestasie

Die redenaars-studente van Live Arts Little Theatre (LALT) het hierdie jaar skoonskip by die jaarlikse Gauteng Interskole Redenaarskompetisie gedurende die eerste naweek van Junie gemaak.

Nie net het die Graad Sewe-span van LALT talle skole uitgestof om as nommer een in die provinsie gekroon te word nie, maar die span het ook die hoogste persentasie van 97.5 vir die dag – vanuit die 46 deelnemende skole – ontvang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button