Ackersmans Apteek het bygedra tot die sukses van die Vadersdag Ontbyt by Witfield Park Aftree-Oord. In die foto is, agter van links, France Mare (Ackermans Apteek), Cara Johnstone, Daleen Venter (Ackermans Apteek) en Marinda Lombaard. Middel: Ernest Kapp. Voor: Boet Nortje en Paul Nothnagel.
Sommige van die pa’s se kinders het saam met hulle die oggend geniet.
Die Witfield Park lyndansers het die litte losgemaak en die oggend afgeskop met ’n paar dansies.
Die oord bedank Ackermans Apteek vir die geskenkpakkies wat hulle uitgedeel het.
Margi en Trev Christie.
Die Witfield Park se lyndansers.
Ackersmans Apteek het bygedra tot die sukses van die Vadersdag Ontbyt by Witfield Park Aftree-Oord. In die foto is, agter van links, France Mare (Ackermans Apteek), Cara Johnstone, Daleen Venter (Ackermans Apteek) en Marinda Lombaard. Middel: Ernest Kapp. Voor: Boet Nortje en Paul Nothnagel.
Roy Valentyn en Shirley de Klerk.
Phil Vos (voor) saam met sy skoonseun, Andries Britz, en dogter, Rina Britz.
Die Witfield Park manneklub. Agter: Nick Rautenbach, Wimpie van Schoor en Hennie van Niekerk. Voor: Pa en seun, Hannes en Velde Breytenbach
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.