NewsSchool sportSchoolsSport
Danelle van Laerskool Witfield gaan Bokkieweek toe
Laerskool Witfield is trots op Danelle Campbell wat die o-13 Oos-Transvaal Bokkieweekspan vir netbal behaal het.

Die toernooi vind tydens die Julie skolevakansie plaas.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



