Community galleriesGalleries
’n Tuiste vir kleurvolle miniatuur skeppings
Martie Pretorius (65) van Witfield het die afgelope vyf jaar ’n dwergtuin waarop sy baie trots is. Die tuin bevat verskeie standbeelde van dwergies, paddas en slange tot twee boemelaars met hul eie afdak waaronder hulle sit.





















