NewsSchools

Laerskool Concordia presteer by Vivarte Kunswedstryd

Vivarte Kunswedstryd het hul prestige aand op 18 Mei, te Hoërskool Dr EG Jansen, gehou.

Die aand is gehou ter ere van al die leerlinge wat wenners in die kunswedstryd afdelings is.
Karen Zevenbergen, hoof organiseerder van die Vivarte Kunswedstryd, het gesê daar was oor die 1 500 inskrywings die jaar.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button