NewsSchools

Gelukbringers kuier by Graad R klasse

Die hoofleiers van Laerskool Concordia, Kyle Smith en Marli van Krieken, het saam met die skool se gelukbringers, Corrie en Nerine die drakies, die Gr R leerlinge by verskillende kleuterskole besoek op 2 Mei.

Die doel van die besoek was om die Graad R’e te nooi na Laerskool Concordia se opedag op Saterdag, 13 Mei.

Hier is die hoofleiers en die gelukbringers by Step-Up Kleuterskool se Gr R klassie.

Die kleuters het ’n mooi liedjie gesing om hulle welkom te heet.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button