Community galleriesGalleries
Sarie dames skud die litte los saam Charlene Olivier
Met die Sarie Klub se eerste funksie vir 2017 is die liefde gevier op 21 Februarie, by Summer Place. Met tafels rooi gedek, heerlike kos en goeie geselskap het vriendinne op hierdie koue aand saamgekom om te luister na Charlene Olivier.

























