NewsSchools

Panoramiese video: Liefde is in die lug by EG Jansen

Getooi in rooi en allerhande kleure, die Hoërskool Dr EG Jansen het gister Valentynsdag gevier en het almal ’n gelukkige dag toegewens.

Kyk die video oor hoe die Jansies die dag gevier het (video verskaf deur My Panoramic):

• Selfoonverbruikers (ook vir tablets en iPads): Draai jou selfoon of beweeg jou vinger oor die skerm om rond te beweeg in die video en elke hoek te verken.

• Rekenaarverbruikers: Hou die wyser oor die video; kliek die linkerknoppie op die muis en hou hom in. Beweeg die muis op en af/links en regs om rond te beweeg in die video en elke hoek te verken.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button