NewsSchool sportSchoolsSport
EG Jansen se aflosspan is tops
Hoërskool Dr EG Jansen het die algehele aflos trofee tydens die Uitsig/Tukssport Aflosbyeenkoms wat op 7 Februarie, op Pilditch Stadium, in Pretoria, plaasgevind het, verower.

Jansen het 64 punte opgeteken, met Hoërskool Garsfontein in tweede posisie met 55 punte.
Hier te sien is Jansen se aflosspan met afrigter Louwtjie Dalhouzie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



