.Die junior presteerders is (van links): Meagan Hamilton (graad een - Top 10, beste in Engels, lewensvaardigheid, balkie vir kunswedstryd, erekleure vir redenaars en wisseltrofee vir beste redenaar in Afrikaans finaal), Carien van Krieken (graad twee – Top 10 en erekleure vir kunswedstryd), Marise Helberg (graad twee – Top 10, beste
Talle leerlinge is beloon met toekenings op sport, kultuur en akademiese gebiede.
Die senior presteerders is (van links): Henco Potgieter (graad ses – Top presteerder in wiskunde, erekleure vir akademie, beste leser in sy klas vir Afrikaans en Engels en Top presteerder in sy klas), Lise-Marie van der Mescht (graad sewe – akademiese trofee, erebalkie – 90 persent, trofee en volle erekleure vir kunswedstryd, trofee vir Leier 2016, trofee en erebalkie vir hokkie 2016 en Boksburgspan en sertifikaat vir toneelgroep), Marli van Krieken (graad ses – sertifikaat en erebalkie vir pe
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.