Húlle wen kaartjies na Bobby, Franja optrede
Baie geluk aan die volgende Advertiser lesers, wat dubbelkaartjies na Bobby van Jaarsveld en Franja du Plessis se optrede, op 4 November, by die Woord en Lewe Auditorium, in Sunward Park, gewen het:

• Duan le Rouw
• Nathasja Strydom
• Monique Blignaut Olivier
• Simone Breet
• Natasha Vorster
• Debbie Lourens
• Divan van Zyl
• Maruchka Lourens
• Ernich Edwin Matthysen
• Antoinette Potgieter
• Angelique Strydom
• Petro Struwig
• Merishca de Clerq
• Brandon van Dyk
• Clarize Bezuidenhout
• Ean Cronje
Ina Smith (33), van Germiston, se unieke weergawe van Bobby se Spieëltjie op klavier wen vir haar ’n agter die skerms vrye toegang ná die vertoning, en vier kaartjies.
Die wenner is self deur Bobby gekies.
Hier is Ina se wen- video:
Die kompetisies is moontlik gemaak deur Armandi Events.
Baie dankie aan elkeen wat belangstelling getoon en vir die kompetisies ingeskryf het.
Alle wenners moet die Advertiser so gou as moontilik kontak by 087 285 5196 (vra vir Ischke of Maggie) om reëlings te tref vir die afhaal van kaartjies.
Kaartjies na die vertoning is nog beskikbaar by Computicket en Checkers.



