NewsSchools

Oosies ken van sagtebal

Die Hoërskool Oosterlig se o-15 oopspan, twee meisies-spanne, en die junior en senior seuns sagtebalspanne, het puik tydens die 2016-sagtebalseisoen presteer.

Beide die seunspanne het derde in die liga geeïndig.

Die meisies-oopspan het ongelukkig nie die paal gehaal nie, maar die o-15 dogters-span het as wenners uit die liga getree.

Hulle het deurgedring tot die Gautengkampioenskappe.

Die seuns-spanne en o-15 meisies-span het op Saterdag, 24 September, deelgeneem aan die Easternsproewe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button