Die hele skool se leerlinge het ’n kontant bydra gemaak vir die goeie saak.
Elke klas in die skool het pienk lappe gekoop en hulle om die bome op die skoolgrond gedrapeer, met hulle name daarop.
Die skool beskou dit ook as ’n wonderlike geleentheid om sy leerlinge bewus te maak van die hartseer wat kanker in ons samelewing veroorsaak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



