NewsSchool sportSchoolsSport

Oosterlig lewer provinsiale rugbyspelers

Gedurende die rugbyseisoen van 2016 het die Hoërskool Oosterlig twee provinsiale spelers opgelewer.

DylanLange-Valke_06433
Dylan Lange is in die Valke (Blouspan) opgeneem en het aan die Akademieweek, wat vanjaar by Kearsney College (Kwa-Zulu Natal) plaasgevind het, deelgeneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button