NewsSchools

Jansies vreugde in landloop, tegnologie

Leerlinge van Hoërskool EG Jansen het onlangs goed gevaar in landloop en in tegnologie.

Graad agt leerlinge van Hoërskool Dr EG Jansen het vanjaar die derde plek in die provinsie verower vir hul tegnologie uitstalling by die Gauteng Departement van Onderwys. In die foto is (van links) Bianca de Beer, Andale de Jager, Monique Oberholzer, Yolanda Pretorius (tegnologie onderwyseres), Jason Fuller en Alison Steyn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button