NewsSchools

Oosterlig bedank noodhulpspan

Die Reid-familie is al ongeveer 20 jaar by die Hoërskool Oosterlig betrokke met die verlening van noodhulp tydens alle sportbyeenkomste.

Op 6 Junie het die hoof van die skool, Pieda van Vreden (regs), ‘n sertifikaat aan Flip en Debbie Reid oorhandig vir uitstekende diens aan die skool gelewer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button