Die skool se gelukbringer, Corrie die Drakie, het saam gegaan, asook die hoofmeisie, Allyssa Botha, en hoofseun Justin Kruger.
Die graad R kleuters was mal oor Corrie en het vir hom die mooiste liedjies gesing. Hier is Corrie die Drakie saam die hoofseun en hoofmeisie by al die graad R’e van Babbelbekkie Kleuterskool.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




