Die byeenkoms het op 26 en 27 Februarie, te Ruimsig, plaasgevind.
Danelle het tot die kwarteindrondte deurgedring in die 150m hekkies en het die halfeindrondte gehaal in die 75m hekkies.
Sy het aanvanklik vir ses items, naamlik die 100m, 150m, verspring, hoogspring, sowel as die 75m hekkies en 150m hekkies, gekwalifiseer by die byeenkoms.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



