Daar word vier skaakolimpiades deur die jaar aangebied en ’n groot finale skaakolimpiade vind elke jaar in November plaas, waar die wenner van die jaar dan aangekondig word.
Die skole wat Saterdag deelgeneem het is Laerskool Concordia, Laerskool Leeuwenhof en Laerskool Baanbreker.
Die wenner van die junior afdeling was Leeuwenhof en Baanbreker het met die louere in die senior afdeling weggestap.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





