Die kleuters het honde- en katkosvir die diere by die Boksburg DBV ingesamel en dit op 23 Februarie aan die DBV personeel oorhandig.
Die DBV het ook ’n praatjie gelewer oor hoe belangrik dit is om troeteldiere te versorg en wat die kinders moet doen as hulle vreemde troeteldiere in die straat sien rondloop.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



