’n Totaal van 39 skole het deelgeneem.
Die Laerskool Concordia het 36 leerlinge by BLAV ingeskryf en 29 van hulle is deur na die D6-byeenkoms, wat op 17 Februarie by Herman Immelman plaasgevind het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




