NewsSchool sportSchoolsSport
Concordia wen interlaer atletiekbeker vir 16de jaar in ry
Op 2 Februarie het Boksburg se A-liga skole hulle interlaer te Herman Immelman Stadion gehou.
Die volgende skole het deelgeneem: Laerskool Concordia, Laerskool Baanbreker, Martin Primary School, Laerskool Elspark en Laerskool Van Dyk Park Primary.
Laerskool Concordia het die byeenkoms aangebied en het die interlaer atletiekbeker vir die 16de jaar in ’n ry gewen.
Van Dyk Park het die geesbeker gewen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




