NewsSchools

Witfield graad een getalle styg

Vanjaar was daar ’n aansienlike styging in die aantal graad een inskrywings by die Laerskool Witfield.

Dit is volgens die skoolhoof, Riaan Ten Naple.

Daar is vier graad een klasse, waarvan twee Afrikaans en twee Engels is.

Hy het al die graad een-leerlinge op die hul eerste dag van groot skool, op 13 Januarie, verwelkom.

“Ons hoop hul skoolloopbaan is ’n sukses,” het hy gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button