Die skool se drie spanne wat deelgeneem het is rooi, oranje en blou. Die blou span het beide die gees- en die atletiekbeker gewen.