Local sportNewsSchoolsSport
Concordia gimnaste ryg medaljes in
Laerskool Concordia se gimnastiekspan het aan die SA’s deelgeneem gedurende die Oktober skoolvakansie.
Hulle het die volgende resultate behaal:
Akrobaties: Sewentien goue medaljes, sewe silver medaljes en drie brons medaljes.
Tuimel: Vyf goue, vyf silver en drie brons toekennings.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




