Laerskool Concordia skoliere het entoesiasties deelgeneem aan die werkswinkel. In die foto is, agter: Bernard van Krieken. Middel (van links): Markus van Niekerk en Timae van Heerden. Voor (van links): Pieter Moller, Markus Delport , FG de Langen, Dimitrus Caripis, Ciara Dover en Andrea Coetzee (onderwyseres).
Laerskool Concordia, Umkhatihizwe Primary School, Laerskool Baanbreker, Katlehong Primary School, Dinwiddie Primary School en Entokoza Primary School het aan die werkswinkel deelgeneem.
Die werkswinkel het die leerlinge se lewensvaardighede geassesseer.
Personeel van die Gautengse Onderwys Departement wat die werkswinkel aangebied het is, agter: Linda Tshokolwana (lewensoriëntering onderwys spesialis). Voor (van links): Busisiwe Nkosi (adjunk-hoof spesialis in grondslagfase), Kholofelo Makhanga (provinsiale kantoor hoofonderwyskundige in grondslagfase) en Miss Ntomibzanele (kring een lewensoriëntering leieronderwyseres).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.