
Hoërskool Birchleigh eindig in die tweede plek, Benoni High School in die derde plek en Ashton College in die vierde plek.
Op 24 Oktober speel die Oosies span by die Crafford Stadion in Rietondale, Pretoria, teen die ander streekswenners om die top sagtebal skoolspan in Gauteng te bepaal.
Die wedstryde begin reeds om 8vm. Die wenners gaan daarna deelneem aan die Somerspele.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



