Hul graad een tot sewe spanne het deelgeneem aan die ATKV Suid-Gauteng se spanredenaars-kompetisie te Hoërskool Marais Viljoen.
Concordia het met die louere as die algehele wenners vir graad een tot 12 en graad vier tot sewe weggestap, die skool het ook trofeë vir die beste spanwisselwerking juniors en die beste taal juniors ontvang.
Die spanne het ook deelgeneem aan en diplomas verwerf by die Radikale Redenaarsfees, Vivarté Kunstefees en Con Spirito Kunswedstryd.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





