NewsSchools

Jansies vier ses dekades met revue uit die boonste rakke

Hoërskool Dr EG Jansen se revue het vanjaar uitsonderlik presteer.

Die revue gala-aand het op 6 Augustus plaasgevind en die tema was Ses Dekades, wat inskakel by die viering van die skool se 60ste bestaansjaar.

Danielle Kruger het vinnig haar voete op die verhoog gevind.
Danielle Kruger het vinnig haar voete op die verhoog gevind.
Tydens Hoërskool Dr EG Jansen se revue het Dewald Vermeulen ’n naam vir homself gemaak op Jansies se verhoog.
Tydens Hoërskool Dr EG Jansen se revue het Dewald Vermeulen ’n naam vir homself gemaak op Jansies se verhoog.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button