Community galleriesGalleries
Solidariteit Boksburg maak vroue-harte bly (1)
Solidariteit Boksburg het ’n lekker bederfdag vir die behoeftige dames van die gemeenskap op Saterdag, 29 Augustus, gehou. Die dames is bederf met oulike geskenke, heerlike verversings, gassprekers en gaskunstenaars.




























