NewsSchool sportSchoolsSport

Jansies verteenwoordig skool by provinsiale toernooie

Die Hoërskool Dr EG Jansen is trots op sy leerders en personeel wat die skool tydens die Julie-vakansie met groot onderskeid by die provinsiale toernooie verteenwoordig het. Die volgende leerders het die skool se naam hoog gehou: Hokkie O-14 meisies: Chanel Miller, Simone Bence en Tiyana Stolz. O-14 seuns: Stefan du Toit. O-16 meisies: Nicole …

Die Hoërskool Dr EG Jansen is trots op sy leerders en personeel wat die skool tydens die Julie-vakansie met groot onderskeid by die provinsiale toernooie verteenwoordig het.

Die volgende leerders het die skool se naam hoog gehou:

Hokkie

O-14 meisies: Chanel Miller, Simone Bence en Tiyana Stolz.

O-14 seuns: Stefan du Toit.

O-16 meisies: Nicole Erasmus, Monique Niemann, Angelique Kruger, Jean-Leigh du Toit (gekies vir die SA O-16 span) en Lauren Feinberg.

O-18 meisies: Lizelle Visser, Anzelle Scholtz, Monique Gouws, Elmoré Scheepers, Kayleigh Brown, Monique Fourie, Chané Viviers, René Smuts en Claudia Coetzee

Netbal

O-15: Kara Momberg

O-16: Kayla Visser

O-17: Elandré Diemieniet

Twee van die Hoërskool Dr EG Jansen se personeel, Danita Strydom (o-15 Gauteng Gamma-span) en Chrizanne Pretorius (o-14 Gauteng Lamda-span), is aangewys as afrigters van die onderskeie spanne.

Yolandi Ferreira was die spanbestuurder van die o-15-Gauteng Lamda-span. Sy het ook haar SA skeidregtersgradering tydens die toernooi ontvang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button