Community galleriesGalleries
Saries vier 44ste verjaarsdag! (1)
Die dames van die Sarie Klub het Saterdagoggend, 16 Mei, die klub se 44ste verjaarsdag gevier, by Summer Place. Soiree, ’n twee-stuk musiekgroep bestaande uit Danie van Rensburg en John Rutherford, het die dames vermaak met elegante, eietydse musiek.
















