CompetitionsEntertainmentLifestyle

Vyf liefdesverhale geskenkpakke op die spel!

Jy kan een van die gelukkige lesers wees wat die kans staan om een van vyf Afrikaanse liefdesverhaal-geskenkpakke deur NB-Uitgewers los te slaan.

Die geskenkpakke is as volg saamgestel:

1. Eva se appel, Liefde in laslap en Donna en die droomman (daar is twee van hierdie geskenkpakke op die spel).

2. Wanneer passie blom en Satyn – Omnibus 4.

3. Human en Rousseau – Omnibus 6 en Melodie – Gunstelinge 4.

4. Jasmyn – Keur 10, Jasmyn – Omnibus 9 en Jasmyn – Omnibus 11.

Om ’n kans te staan om een van hierdie geskenkpakke te wen, SMS jou naam en die woord “Uitgewers” na 35718.

Die kompetisie sluit op 28 Mei om 12-middag.

SMSe kos R1.50.

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button