Local newsNews
Gerespekteerde Witfield sakeman oorlede
Eddie Swanepoel (87), ’n bekende sakeman van Witfield, is op 28 April in die hospitaal oorlede.

Hy het tydens ‘n bootreis ’n virus opgedoen wat sy longe aangetas het.
Hy was sewe jaar oud toe sy ouers hulle in Witfield gevestig het en hy was alombekend in sy omgewing, waar hy ’n groot leemte in die gemeenskap laat.
Swanepoel is op 5 Mei begrawe. Hy was met Maud getroud.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



