CompetitionsLifestyle
Wen ’n geskenkpak van Ena Murray se liefdesverhale
Een Advertiser leser kan ’n geskenkpak van drie Jasmyn (’n druknaam van NB-Uitgewers) omnibus boeke wen.

Die geskenkpak bestaan uit Keur 2, Keur 4 en Keur 5, elkeen geskryf deur Ena Murray.
Elke omnibus bestaan uit drie liefdesverhale.
Om ’n kans te staan om hierdie geskenkpak te wen, antwoord die volgende vraag: van watter uitgewers-maatskappy is Jasmyn ’n druknaam?
SMS jou naam en die woord “Ena”, gevolg deur jou antwoord, na 35718.
Die kompetisie sluit op 30 April om 12-middag.
SMSe kos R1.50.



