GalleriesNews galleries
Sarie klub: Liefde, ten spyte van persoonlikheidsverskille
Ons almal se gedrag kan verander, maar ons persoonlikhede verander nie regtig nie. Wesenlike dele van ’n mens se persoonlikheid, of jy ’n introvert of ’n ekstrovert is, verander nie. Ds Braam Klopper het met die Sarie dames gesels oor die liefde, ten spyte van persoonlikheidsverskille, op 17 Februarie.














