Local newsNews

DBV samel R2 360 in met dekenkompetisie

Die Boksburg DBV het ’n bedrag van R2 360 ingesamel tydens ’n projek waar kaartjies verkoop is om ’n kans te staan om een van vier gestikte dekens te wen.

Sandy van den Berg het die dekens gemaak.

Tydens ’n gelukkige trekking is die volgende persone elk ’n deken ryker:

* Uile: Bev Marvewick (R600 ingesamel)

* Klein hondjies: John Roos (R500 ingesamel)

* Katte: Carine Kleinsmith (R520 ingesamel)

* Honde: Liz Swanepoel (R740 ingesamel)

Die DBV vra dat John Roos hulle voor die einde Maart by 011 9165906/7 sal kontak, sodat sy deken aan hom oorhandig kan word. – @IschkeBoksburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button